sperdatum [boodskap #143382] |
Do, 05 Oktober 2023 13:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sperdatum
Afbreking: sper•da•tum
Samestelling: sper + datum
Selfstandige naamwoord: sperdatum
Meervoud: sperdatums
Betekenis:
• 'n Datum waarteen iets gedoen moet wees en wat nie oorskry kan word nie.
Gebruik:
• Onthou om jou lisensie voor die sperdatum te hernu
Sinoniem:
• afsnydatum
• einddatum
• keerdatum
• sluitingsdatum
• tydgrens
• tydslimiet
• vervaldatum
Verwant:
• spertyd
Vertaling:
Engels: deadline
Nederlands: termijn, tijdslimiet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|