matigheid [boodskap #143380] |
Do, 05 Oktober 2023 12:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
matigheid
Afbreking: ma•tig•heid
Samestelling: matig + -heid
Selfstandige naamwoord: matigheid
Meervoud: matighede
Betekenis:
• Die toestand van of strewe na matig wees.
Gebruik:
• Vier fees en wees vrolik, maar hou matigheid voor oë.
Sinoniem:
• gematigheid
• ingetoënheid
• nugterheid
• ordentlikheid
• redelikheid
• selfbeheersing
• soberheid
• stemmigheid
Antoniem:
• buitensporigheid
• onmatigheid
Afgelei:
• matigheidsbeweging
• matigheidsbond
• matigheidsgenootskap
Vertaling:
Engels: moderation, modesty
Nederlands: matigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|