Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rantsoeneer
rantsoeneer [boodskap #143379] Do, 05 Oktober 2023 11:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20780
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rantsoeneer
Afbreking: rant•soe•neer
Samestelling: rantsoen + -eer


Werkwoord: rantsoeneer
Verlede tyd: het gerantsoeneer

Betekenis:
• Om 'n skaars hulpbron tot kleiner porsies te beperk sodat dit langer sal hou.

Gebruik:
• Hoendereiers is tans so skaars dat winkels die verkope daarvan rantsoeneer.

Vertaling:
Engels: to ration
Nederlands: rantsoeneren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vertolk
Volgende onderwerp: matigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 14:51:59 MGT 2024