Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opdroog
opdroog [boodskap #143373] Wo, 04 Oktober 2023 17:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20780
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opdroog
Afbreking: op•droog
Samestelling: op + droog


Werkwoord: droog op, opdroog
Verlede tyd: het opgedroog

Betekenis:
• Om heeltemal droog te word, of droog te maak.
• (figuurlik) Om ongesiens op te raak.

Gebruik:
• Sy droog die plas water op.
• Die bietjie geld wat ons gehad het, het vinnig opgedroog.

Wisselvorm:
• opdroë

Sinoniem:
• dreineer
• drooglê
• droogmaak
• ontwater
• verdamp

Vertaling:
Engels: to dry up; to run dry
Nederlands: opdrogen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verskaffing
Volgende onderwerp: uitgroei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 15:13:46 MGT 2024