Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » medestryder
medestryder [boodskap #143368] Di, 03 Oktober 2023 19:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20780
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
medestryder
Afbreking: me•de•stry•der
Samestelling: mede- + stryder


Selfstandige naamwoord: medestryder
Meervoud: medestryders

Betekenis:
• Iemand wat saam met iemand anders 'n stryd voer.

Gebruik:
• Ek sal nooit my medestryders, met wie ek skouer aan skouer veg, op die slagveld agterlaat nie.

Sinoniem:
• kommandomaat
• krygsmakker
• strydgenoot
• wapenbroer

Vertaling:
Engels: fellow fighter, fellow combatant
Nederlands: medestrijder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: medewerker
Volgende onderwerp: ontrou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 15:34:13 MGT 2024