medewerker [boodskap #143367] |
Di, 03 Oktober 2023 18:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
medewerker
Afbreking: me•de•wer•ker
Samestelling: mede- + werker
Selfstandige naamwoord: medewerker
Meervoud: medewerkers
Verkleinwoord: medewerkertjie
Meervoud van verkleining: medewerkertjies
Betekenis:
• Iemand wat saam met iemand anders werk.
Gebruik:
• My medewerker Timoteus stuur vir julle groete, en so ook Lucius, Jason en Sosipater, my volksgenote. [Kolossense 1:7]
Sinoniem:
• jukmaat
• kollaborateur
• kollega
• samewerker
• spanmaat
• vennoot
Afkorting:
• medew.
Vertaling:
Engels: fellow worker, collaborator, yokefellow
Nederlands: medewerker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|