onoorkombaar [boodskap #143365] |
Di, 03 Oktober 2023 17:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onoorkombaar
Afbreking: on•oor•kom•baar
Samestelling: on- + oorkombaar
Byvoeglike naamwoord: onoorkombaar
Attributief: onoorkombare
Betekenis:
• Wat nie oorkom kan word nie.
Gebruik:
• Geen probleem is onoorkombaar nie.
Sinoniem:
• onoorkomelik
Antoniem:
• oorkombaar
Vertaling:
Engels: insurmountable
Nederlands: onoverkomelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|