oorkombaar [boodskap #143364] |
Di, 03 Oktober 2023 17:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorkombaar
Afbreking: oor•kom•baar
Samestelling: oorkom + -baar
Byvoeglike naamwoord: oorkombaar
Attributief: oorkombare
Betekenis:
• Wat oorkom kan word.
Gebruik:
• Die siekte is hardnekkig, maar dit is oorkombaar.
Sinoniem:
• oorkomlik
Antoniem:
• onoorkombaar
Vertaling:
Engels: surmountable
Nederlands: overkomelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|