diplomatiek [boodskap #143359] |
Di, 03 Oktober 2023 09:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diplomatiek
Afbreking: di•plo•ma•tiek
Byvoeglike naamwoord: diplomatiek
Attributief: diplomatieke
Betekenis:
• Wat met diplomasie (die verhouding tussen lande of by uitbreiding, mense) te make het.
Gebruik:
• Al die diplomatieke pogings om vrede te bewerkstellig het gefaal.
Antoniem:
• ondiplomatiek
Vertaling:
Engels: diplomatic
Nederlands: diplomatiek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|