dekreet [boodskap #143358] |
Di, 03 Oktober 2023 09:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dekreet
Afbreking: de•kreet
Selfstandige naamwoord: dekreet
Meervoud: dekrete
Betekenis:
• 'n Bevel van 'n owerheid.
Gebruik:
• In die jaar 260 vaardig keiser Gallienus 'n dekreet uit waarin hy beveel dat die Christene met rus gelaat moet word.
Sinoniem:
• besluit
• bevel
• ordonnansie
• verordening
Vertaling:
Engels: decree, edict, enactment
Nederlands: decreet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|