Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » visumvry
visumvry [boodskap #143357] Di, 03 Oktober 2023 08:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20780
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
visumvry
Afbreking: vi•sum•vry
Samestelling: visum + vry


Byvoeglike naamwoord: visumvry
Attributief: visumvrye

Betekenis:
• Sonder 'n visum.

Gebruik:
• Suid-Afrikaners kan visumvry na lande soos Lesotho, Swaziland, Namibië, Mosambiek, Zimbabwe, Zambië en Botswana reis.

Vertaling:
Engels: visa free
Nederlands: visumvrij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: binnegaan
Volgende onderwerp: dekreet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 14:53:40 MGT 2024