binnegaan [boodskap #143356] |
Di, 03 Oktober 2023 08:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
binnegaan
Afbreking: bin•ne•gaan
Samestelling: binne + gaan
Werkwoord: gaan binne, binnegaan
Verlede tyd: het binnegegaan
Betekenis:
• Om van buite na binne te gaan.
Gebruik:
• Jy kan nie 'n ander land sonder 'n paspoort binnegaan nie.
Sinoniem:
• ingaan
• inkom
• inloop
• instap
• intree
• intrek
Antoniem:
• uitgaan
Vertaling:
Engels: to go inside, enter
Nederlands: binnegaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|