Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stabiliseer
stabiliseer [boodskap #143354] Di, 03 Oktober 2023 07:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20780
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stabiliseer
Afbreking: sta•bi•li•seer


Werkwoord: stabiliseer
Verlede tyd: het gestabiliseer

Betekenis:
• Om stabiel en bestendig te maak; die ewewig te herstel.

Gebruik:
• Die paramedici stabiliseer die pasiënt voordat hulle hom na die hospitaal neem.

Antoniem:
• destabiliseer

Afgelei:
• stabiliseerder
• stabilisering
• stabiliteit

Vertaling:
Engels: to stabilize, settle
Nederlands: stabiliseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suggestie
Volgende onderwerp: fasiliteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 15:33:06 MGT 2024