wielnaaf [boodskap #143351] |
Mon, 02 October 2023 15:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wielnaaf
Afbreking: wiel•naaf
Samestelling: wiel + naaf
Selfstandige naamwoord: wielnaaf
Meervoud: wielnawe
Betekenis:
• Die middelste deel van 'n wiel waardeur die as gaan.
Gebruik:
• Die motor se remskywe kan deur die speke van die wielnawe gesien word.
Afgelei:
• vliegwielnaaf
• voorwielnaaf
Vertaling:
Engels: wheel hub, weel nave
Nederlands: wielnaaf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|