Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verstelbaar
verstelbaar [boodskap #143350] Mon, 02 October 2023 14:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verstelbaar
Afbreking: ver•stel•baar
Samestelling: verstel + -baar


Byvoeglike naamwoord: verstelbaar
Vergrotende trap: verstelbaarder
Oortreffende trap: verstelbaarste
Attributief: verstelbare

Betekenis:
• Wat verstel kan word; in 'n ander stand of vorm gebring kan word.

Gebruik:
• Die motor se sitplekke is verstelbaar.

Sinoniem:
• aanpasbaar
• reëlbaar
• reguleerbaar
• stelbaar
• veranderbaar

Afgelei:
• verstelbaarheid

Vertaling:
Engels: adjustable, regulable, variable
Nederlands: verstelbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: operd
Volgende onderwerp: wielnaaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:23:32 UTC 2024