Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » operd
operd [boodskap #143349] Mon, 02 October 2023 13:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
operd
Afbreking: op•erd
Samestelling: op + erd


Werkwoord: erd op, operd
Verlede tyd: het opgeërd

Betekenis:
• Om grond om plante of akkers op te hoop.

Gebruik:
• Kan jy die bossies uithaal en die beddings operd asseblief?
• Sodra die aartappelplante 15 cm hoog is, kan 'n mens dit elke drie weke operd totdat dit begin blom.

Sinoniem:
• ophoop
• opwerk

Afgelei:
• operder
• operdploeg
• operdwerk

Vertaling:
Engels: to earth up, bank up
Nederlands: opwerken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seegrot
Volgende onderwerp: verstelbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:29:55 UTC 2024