naderby [boodskap #143347] |
Mon, 02 October 2023 11:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naderby
Afbreking: na•der•by
Samestelling: nader + by
Bywoord: naderby
Betekenis:
• Van nader. Minder verwyderd. Op 'n kleiner afstand.
Gebruik:
• Gebruik 'n vergrootglas om die insek van naderby te ondersoek.
Sinoniem:
• digterby
Vertaling:
Engels: nearer, closer
Nederlands: dichterbij, naderbij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|