sykant [boodskap #143346] |
Mon, 02 October 2023 11:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sykant
Afbreking: sy•kant
Samestelling: sy + kant
Selfstandige naamwoord: sykant
Meervoud: sykante
Verkleinwoord: sykantjie
Meervoud van verkleining: sykantjies
Betekenis:
• Die linker- of regterkant van iets.
• Kant van sy.
Gebruik:
• Die voorkant van die bus het die sykant van die motor getref.
• Die rok is met 'n fyn, wit sykantjie om die soom versier.
Sinoniem:
• flank
• kant
• sy
• vleuel
Vertaling:
Engels: side, flank, lateral edge; silk lace
Nederlands: zijkant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|