Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » baasraak
baasraak [boodskap #143340] Sun, 01 October 2023 15:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
baasraak
Afbreking: baas•raak
Samestelling: baas + raak


Werkwoord: raak baas, baasraak
Verlede tyd: het baasgeraak

Betekenis:
• Om iets te bemeester of onder beheer te kry.

Gebruik:
• Spook met die haai op die droë grond. In die see sal hy jou baasraak. [Langenhoven]

Sinoniem:
• bemeester
• beteuel
• kafdraf
• kafloop
• kleinkry
• onderkry
• onderwerp
• oormeester
• oorwin
• regkry
• sagmaak
• seëvier
• uitstof
• verslaan

Vertaling:
Engels: to master, overcome, defeat
Nederlands: beheersen, overwinnen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fiksheidfanatikus
Volgende onderwerp: administrateur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:32:29 UTC 2024