Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fiksheidfanatikus
fiksheidfanatikus [boodskap #143339] So, 01 Oktober 2023 15:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20780
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fiksheidfanatikus
Afbreking: fiks•heid•fa•na•ti•kus
Samestelling: fiksheid + fanatikus


Selfstandige naamwoord: fiksheidfanatikus
Meervoud: fiksheidfanatici

Betekenis:
• Iemand wat fanaties is oor fiksheid.

Gebruik:
• Ek is nou nie juis 'n fiksheidfanatikus nie, maar ek hardloop darem so nou en dan badkamer toe.

Wisselvorm:
• fiksheidsfanatikus

Vertaling:
Engels: fitness fanatic, fitness enthusiast
Nederlands: fitnessfanaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbysteek
Volgende onderwerp: baasraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 15:31:55 MGT 2024