verklap [boodskap #143336] |
Sun, 01 October 2023 12:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verklap
Afbreking: ver•klap
Werkwoord: verklap
Verlede tyd: het verklap
Betekenis:
• Om (per ongeluk) te vertel wat geheim moes bly.
Gebruik:
• Die skinderbek sal al jou geheime verklap.
Sinoniem:
• onthul
• oorvertel
• openbaar
• uitblaker
• uitlap
• verklik
• verraai
Afgelei:
• verklapte
• verklapping
• verklapper
Vertaling:
Engels: to tell a secret, let out, blab
Nederlands: verklappen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|