mede-eienaar [boodskap #143335] |
Sun, 01 October 2023 12:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mede-eienaar
Afbreking: me•de-ei•e•naar
Samestelling: mede (saam) + eienaar
Selfstandige naamwoord: mede-eienaar
Meervoud: mede-eienaars
Verkleinwoord: mede-eienaartjie
Meervoud van verkleining: mede-eienaartjies
Betekenis:
• Iemand wat iets saam met ander besit.
Gebruik:
• Wanneer jy 'n woonstel koop word jy 'n mede-eienaar van die woonstelblok.
Sinoniem:
• deelbesitter
• deeleienaar
• medebesitter
Vertaling:
Engels: co-owner, part-owner, joint owner
Nederlands: mede-eigenaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|