hiposentrum [boodskap #143334] |
Sun, 01 October 2023 12:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hiposentrum
Afbreking: hi•po•sen•trum
Selfstandige naamwoord: hiposentrum
Meervoud: hiposentrums
Betekenis:
• Die fokuspunt van 'n aardbewing onder die grond.
Gebruik:
• Die episentrum lê loodreg bokant die hiposentrum op die aardoppervlak.
Sinoniem:
• aardbewingshaard
Verwant:
• episentrum
Vertaling:
Engels: hypocentre
Nederlands: hypocentrum
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|