oudpresident [boodskap #143333] |
Sun, 01 October 2023 12:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oudpresident
Afbreking: oud•pre•si•dent
Samestelling: oud + president
Selfstandige naamwoord: oudpresident
Meervoud: oudpresidente
Betekenis:
• 'n Voormalige/eertydse president.
Gebruik:
• Oudpresident FW de Klerk en pres. Nelson Mandela is saam met die Nobelprys vir Vrede vereer.
Wisselvorm:
• oud-president
Vertaling:
Engels: former president
Nederlands: oud-president
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|