Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afsondering
afsondering [boodskap #143329] Sun, 01 October 2023 09:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afsondering
Afbreking: af•son•de•ring
Samestelling: afsonder + -ing


Selfstandige naamwoord: afsondering
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van afsonder (om eenkant of apart te hou).

Gebruik:
• Heidi se oupa het alleen in afsondering op die berg gewoon.

Sinoniem:
• afskeiding
• apartheid
• eensaamheid
• isolering
• segregasie
• seklusie

Afgelei:
• afsonderingshospitaal
• afsonderingsklep

Vertaling:
Engels: separation, isolation
Nederlands: afzondering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grasveld
Volgende onderwerp: agromanie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 12:56:50 UTC 2024