Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
grasveld
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
grasveld
[
boodskap #143328
]
Sun, 01 October 2023 09:31
Leksikograaf
Boodskappe:
20946
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Grasveld.
grasveld
Afbreking: gras•veld
Samestelling: gras + veld
Selfstandige naamwoord:
grasveld
Meervoud:
grasvelde
Verkleinwoord:
grasveldjie
Meervoud van verkleining:
grasveldjies
Betekenis:
• 'n Stuk grond wat (hoofsaaklik) met gras begroei is.
Gebruik:
• Die bewaringsgebied bestaan uit ruigtes en
grasveld
van altesaam 50 000 ha.
• Groot natuurlike
grasvelde
staan as steppe en savannes bekend.
Sinoniem:
• grasland
• weiveld
Afgelei:
• grasveldklimaat
• grasveldlelie
• grasveldwol
Vertaling:
Engels: grass field
Nederlands: grasveld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
skopvoet
Volgende onderwerp:
afsondering
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Wed Dec 25 12:58:44 UTC 2024