boogjagter [boodskap #143326] |
Sun, 01 October 2023 09:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boogjagter
Afbreking: boog•jag•ter
Samestelling: boog + jagter
Selfstandige naamwoord: boogjagter
Meervoud: boogjagters
Verkleinwoord: boogjagtertjie
Meervoud van verkleining: boogjagtertjies
Betekenis:
• Iemand wat met 'n pyl en 'n boog jag.
Gebruik:
• Die boogjagter bekruip 'n bok.
Vertaling:
Engels: bow hunter
Nederlands: boogjachter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|