Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kindsbeen
kindsbeen [boodskap #143325] Sun, 01 October 2023 08:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kindsbeen
Afbreking: kinds•been
Samestelling: kind + -s- + been


Meervoud: kindsbeen
Verkleinwoord:

Betekenis:
• Van jongs af (in die vaste uitdrukking: van kindsbeen af).

Gebruik:
• Hy speel al van kindsbeen af rugby.

Sinoniem:
• kinderjare
• kindsdae
• kleintyd
• minderjarigheid

Vertaling:
Engels: from childhood
Nederlands: kindsbeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: professioneel
Volgende onderwerp: boogjagter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 12:52:21 UTC 2024