uitdraf [boodskap #143323] |
Sun, 01 October 2023 08:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitdraf
Afbreking: uit•draf
Samestelling: uit + draf
Werkwoord: draf uit, uitdraf
Verlede tyd: het uitgedraf
Betekenis:
• Om deur te draf na buite te beweeg (meestal uit die kleedkamers op 'n sportveld).
Gebruik:
• Die Springbokke draf vandag teen Wallis uit.
Vertaling:
Engels: to run out, jog out
Nederlands: uitdraven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|