Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » emosioneel
emosioneel [boodskap #143322] Sun, 01 October 2023 07:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
emosioneel
Afbreking: e•mo•sio•neel


Byvoeglike naamwoord: emosioneel
Vergrotende trap: emosioneler
Oortreffende trap: emosioneelste
Attributief: emosionele
Partitief: emosioneels

Betekenis:
• Met sterk gevoelens. Vol van emosies.

Gebruik:
• 'n Mens kan nooit presies sê hoe dit finansieel, emosioneel of andersins met iemand gaan nie.

Sinoniem:
• aandoenlik
• gevoelvol
• hartroerend
• hartstogtelik
• sentimenteel
• sielroerend
• sielvol

Vertaling:
Engels: emotional
Nederlands: emotioneel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugdink
Volgende onderwerp: uitdraf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:22:00 UTC 2024