terugdink [boodskap #143321] |
Sun, 01 October 2023 07:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
terugdink
Afbreking: te•rug•dink
Samestelling: terug + dink
Werkwoord: dink terug, terugdink
Verlede tyd: het teruggedink
Betekenis:
• Om te dink oor iets wat in die verlede gebeur het; in herinnering roep.
Gebruik:
• Die ou man kry trane in sy oë wanneer hy terugdink aan sy kinderdae.
Sinoniem:
• bepeins
• herdenk
• herinner
• herleef
• herroep
• onthou
• reflekteer
• terugkyk
Vertaling:
Engels: to think back, recollect
Nederlands: terugdenken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|