Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waarteen
waarteen [boodskap #143316] Sat, 30 September 2023 17:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
waarteen
Afbreking: waar•teen
Samestelling: waar + teen


Bywoord: waarteen

Betekenis:
• Teen dit wat genoem is.

Gebruik:
• Baie van die diere het siektes waarteen hulle nooit ingeënt is nie.

Vertaling:
Engels: against what, against which
Nederlands: waartegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: medestigter
Volgende onderwerp: opvoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:00:56 UTC 2024