vierpotig [boodskap #143312] |
Sat, 30 September 2023 16:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vierpotig
Afbreking: vier•po•tig
Samestelling: vier + potig
Byvoeglike naamwoord: vierpotig
Attributief: vierpotige
Betekenis:
• Met vier pote.
Gebruik:
• Baie mense met troeteldiere weet nie regtig hoe om na hul vierpotige vriende om te sien nie.
Sinoniem:
• vierbenig
• viervoetig
Verwant:
• tweebenig
Vertaling:
Engels: four-legged, four-footed
Nederlands: vierpotig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|