slakkepas [boodskap #143311] |
Sat, 30 September 2023 09:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slakkepas
Afbreking: slak•ke•pas
Samestelling: slakke + pas
Selfstandige naamwoord: slakkepas
Meervoud: –
Betekenis:
• Baie stadig. Die pas waarteen 'n slak beweeg.
Gebruik:
• Die staatsamptenare werk soos gewoonlik teen 'n slakkepas.
Sinoniem:
• drentelpas
• slakkegang
• sleepvoet
Vertaling:
Engels: snail's pace
Nederlands: slakkengang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|