hoofdoel [boodskap #143310] |
Fri, 29 September 2023 09:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoofdoel
Afbreking: hoof•doel
Samestelling: hoof + doel
Selfstandige naamwoord: hoofdoel
Meervoud: hoofdoele
Betekenis:
• Die belangrikste doel of oogmerk wat 'n mens wil bereik.
Gebruik:
• Die hoofdoel van die publikasie is om mense in te lig en op hoogte te hou wan wat in die wêreld aangaan.
Afgelei:
• hoofdoelstelling
• hoofdoelwit
Vertaling:
Engels: prime directive, chief aim, main target
Nederlands: hoofddoel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|