vyandigheid [boodskap #143308] |
Fri, 29 September 2023 08:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vyandigheid
Afbreking: vy•an•dig•heid
Samestelling: vyandig + -heid
Selfstandige naamwoord: vyandigheid
Meervoud: vyandighede
Betekenis:
• Die toestand of mate van vyandig wees.
Gebruik:
• Politici se opruiende en bevooroordeelde opmerkings vuur vyandigheid en rasseverdeling aan.
Sinoniem:
• aggressiwiteit
• agressie
• animositeit
• antagonisme
• konflik
• teenkanting
• teensin
• veglus
• veglustigheid
• verdeeldheid
• wrewel
• wrok
Vertaling:
Engels: hostility
Nederlands: vijandigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|