aanstootlik [boodskap #143304] |
Vr, 29 September 2023 07:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanstootlik
Afbreking: aan•stoot•lik
Samestelling: aanstoot + -lik
Byvoeglike naamwoord: aanstootlik
Vergrotende trap: aanstootliker
Oortreffende trap: aanstootlikste
Attributief: aanstootlike
Partitief: aanstootliks
Betekenis:
• Wat aanstoot gee; ergernis veroorsaak.
Gebruik:
• Die Grondwet beskerm vryheid van spraak, selfs spraakvryheid wat deur ander as aanstootlik ervaar word.
Sinoniem:
• afgryslik
• afskuwelik
• ergerlik
• kwetsend
• onbetaamlik
• onsmaaklik
• onstigtelik
• onwelvoeglik
• smerig
• skandalig
• skandelik
• veragtelik
• verfoeilik
• verwerplik
• vieslik
• vulgêr
• walglik
Antoniem:
• onaanstootlik
Afgelei:
• aanstootlikheid
Vertaling:
Engels: offensive, objectionable
Nederlands: aanstotelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|