Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mensereg
mensereg [boodskap #143303] Fri, 29 September 2023 07:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mensereg
Afbreking: men•se•reg
Samestelling: mense + reg


Selfstandige naamwoord: mensereg
Meervoud: menseregte

Betekenis:
• 'n Basiese reg of vryheid wat elke mens toekom, en wat gewaarborg behoort te word.

Gebruik:
• Vryheid van spraak is 'n fundamentele mensereg.

Vertaling:
Engels: human right
Nederlands: mensenrecht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verval
Volgende onderwerp: aanstootlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:42:19 UTC 2024