Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanspraak
aanspraak [boodskap #143298] Thu, 28 September 2023 08:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanspraak
Afbreking: aan•spraak
Samestelling: aan + spraak


Selfstandige naamwoord: aanspraak
Meervoud: aansprake

Betekenis:
• Die reg om iets te besit of op te eis.
• (verouderd) Iemand om mee te praat; geselskap.

Gebruik:
• Die handves vir menseregte vervat die reg tot vryheid, gelykheid en waardigheid waarop alle mense aanspraak kan maak.

Sinoniem:
• besitreg
• eiendomsreg
• titelreg

Afgelei:
• aanspraaklik
• aanspraakmaker

Vertaling:
Engels: claim, entitlement
Nederlands: aanspraak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grondbesitter
Volgende onderwerp: omwenteling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:39:10 UTC 2024