grondbesitter [boodskap #143297] |
Thu, 28 September 2023 08:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grondbesitter
Afbreking: grond•be•sit•ter
Samestelling: grond + besitter
Selfstandige naamwoord: grondbesitter
Meervoud: grondbesitters
Verkleinwoord: grondbesittertjie
Meervoud van verkleining: grondbesittertjies
Betekenis:
• Iemand wat grond besit.
Gebruik:
• Die staat is die grootste grondbesitter in die land, tog wil hulle alle grond nasionaliseer sodat daar geen private grondbesitters meer is nie.
Sinoniem:
• grondeienaar
• landheer
Vertaling:
Engels: landowner, landlord
Nederlands: grondbezitter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|