wortelloos [boodskap #143296] |
Thu, 28 September 2023 07:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wortelloos
Afbreking: wor•tel•loos
Samestelling: wortel + -loos
Byvoeglike naamwoord: wortelloos
Attributief: wortellose
Betekenis:
• Sonder wortels, soms figuurlik, sonder enige verband tot 'n plek of mense.
Gebruik:
• Die wêreldmag wil 'n wortellose klas van wêreldburgers skep wat geen vaderland van hulle eie het nie.
Vertaling:
Engels: rootless
Nederlands: wortelloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|