Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kommunis
kommunis [boodskap #143295] Thu, 28 September 2023 07:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kommunis
Afbreking: kom•mu•nis


Selfstandige naamwoord: kommunis
Meervoud: kommuniste
Verkleinwoord: kommunissie
Meervoud van verkleining: kommunissies

Betekenis:
• 'n Persoon wat kommunisme voorstaan of aan 'n kommunistiese party behoort.

Gebruik:
• Roelof Botha het 'n kommunis beskryf as "iemand is wat niks het nie, maar dit vreeslik graag met jou wil deel."

Antoniem:
• kapitalis

Afgelei:
• kommunisme
• kommunisties
• studeerkamerkommunis

Vertaling:
Engels: communist
Nederlands: kommunis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kommunisties
Volgende onderwerp: wortelloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 01:00:30 UTC 2024