Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beïnvloedbaar
beïnvloedbaar [boodskap #143293] Thu, 28 September 2023 07:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beïnvloedbaar
Afbreking: be•ïn•vloed•baar
Samestelling: beïnvloed + -baar


Byvoeglike naamwoord: beïnvloedbaar
Vergrotende trap: beïnvloedbaarder
Oortreffende trap: beïnvloedbaarste
Attributief: beïnvloedbare

Betekenis:
• Wat maklik beïnvloed kan word (om mense se gedagtes of handelinge te verander).

Gebruik:
• Kinders in hulle vormingsjare is hoogs beïnvloedbaar.

Sinoniem:
• ontvanklik
• vatbaar

Afgelei:
• beïnvloedbaarheid

Vertaling:
Engels: impressionable, influenceable
Nederlands: beïnvloedbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: driesland
Volgende onderwerp: kommunisties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:52:08 UTC 2024