driesland [boodskap #143292] |
Wed, 27 September 2023 18:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
driesland
Afbreking: dries•land
Samestelling: dries + land
Selfstandige naamwoord: driesland
Meervoud: drieslande
Betekenis:
• Grond wat vir landbou gereed gemaak is, maar nie tans bewerk of beplant is nie.
Gebruik:
• Wisselbou word toegepas en 'n persentasie driesland word jaarliks uitgesit om te rus.
Sinoniem:
• braakgrond
• driesgrond
Vertaling:
Engels: fallow land, virgin soil
Nederlands: dries, braakland
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|