iterasie [boodskap #143290] |
Wed, 27 September 2023 17:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
iterasie
Afbreking: i•te•ra•sie
Selfstandige naamwoord: iterasie
Meervoud: iterasies
Betekenis:
• 'n Herhaling.
Gebruik:
• "Die water drup, drup uit die kraan" is 'n voorbeeld van iterasie.
Sinoniem:
• herhaling
• repetisie
Afgelei:
• iterasiemetode
Vertaling:
Engels: iteration
Nederlands: iteratie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|