teuelloos [boodskap #143289] |
Wed, 27 September 2023 16:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teuelloos
Afbreking: teuel•loos
Samestelling: teuel + -loos
Byvoeglike naamwoord: teuelloos
Attributief: teuellose
Betekenis:
• Sonder teuels (onbeheerbaar, soos 'n perd wat nie ingespan is nie).
Gebruik:
• Hoe gaan die regering die teuellose misdaad onder beheer kry?
Sinoniem:
• bandeloos
• buitensporig
• onbedwonge
• onbeheers
• onbeteuel
• ongebreidel
• tomeloos
• wild
Afgelei:
• teuelloosheid
Vertaling:
Engels: unbridled, unrestrained, unruly
Nederlands: teugelloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|