duimmuis [boodskap #143286] |
Wed, 27 September 2023 15:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
duimmuis
Afbreking: duim•muis
Samestelling: duim + muis
Selfstandige naamwoord: duimmuis
Meervoud: duimmuise
Betekenis:
• Die verhewe, vlesige deel aan die kant van die handpalm oorkant die duim.
Gebruik:
• Die duimmuis is een van die spiere wat die beweging van die duim beheer.
Sinoniem:
• duimbal
• tenar
Vertaling:
Engels: ball of the thumb
Nederlands: duimmuis, thenar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|