onderkleed [boodskap #143284] |
Tue, 26 September 2023 12:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderkleed
Afbreking: on•der•kleed
Samestelling: onder + kleed
Selfstandige naamwoord: onderkleed
Meervoud: onderklede (onderklere)
Verkleinwoord: onderkleedjie
Meervoud van verkleining: onderkleedjies
Betekenis:
• 'n Kledingstuk wat onder ander klere (gewoonlik teenaan die vel) gedra word.
Gebruik:
• As iemand jou bo-kleed vra, bied ook jou onderkleed aan. [Lukas 6:29]
Antoniem:
• bo-kleed
Vertaling:
Engels: undergarment
Nederlands: onderkleed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|