Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bespot
bespot [boodskap #143282] Tue, 26 September 2023 10:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bespot
Afbreking: be•spot
Samestelling: be- + spot


Werkwoord: bespot
Verlede tyd: het bespot

Betekenis:
• Om belaglik te maak.

Gebruik:
• Ek het my gesig nie weggedraai toe ek bespot en bespoeg is nie. [Jesaja 50:6]

Sinoniem:
• hoon
• koggel
• minag
• uitlag
• verkleineer

Afgelei:
• bespotlik
• bespotting
• bespotter

Vertaling:
Engels: to mock, scorn, deride
Nederlands: bespot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: erfporsie
Volgende onderwerp: hemels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:53:27 UTC 2024