uitklim [boodskap #143279] |
Tue, 26 September 2023 08:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitklim
Afbreking: uit•klim
Samestelling: uit + klim
Werkwoord: klim uit, uitklim
Verlede tyd: het uitgeklim
Betekenis:
• Om na bo te klim.
• Om na die buitekant te klim.
Gebruik:
• Die bobbejaan klim teen die berg uit.
• My sywurms het uit hulle boks uitgeklim.
Sinoniem:
• bestyg
• opklim
• uitklouter
• uitstyg
Antoniem:
• afklim
• inklim
Afgelei:
• uitklimslag
Vertaling:
Engels: to climb out; to get out
Nederlands: uitklimmen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|